| Boer se Voordele |
Geldbesparing: Kompeterende interaktiewe onderhandeling dwing die aankoopsprys af vir kapitale toerusting, material, produkte en dienste.
|
Bespaar tyd: Nie nodig om vir weke of maande te wag vir Verskaffers om hulle bod deur te gee nie. FFG se bodplasings proses vergemaklik die aankoopsproses deur die veilingstydperk te beperk tot ‘n paar uur wat jou organisasie toelaat om onmiddelik jou transaksie te realiseer
|
Verbreed jou Verkskaffers Basis: FFG se onderhandelings proses gee jou toegang tot hoe kwaliteit lokale, nasionale en internasionale verksaffers
|
Elimineer Sekuriteits Risiko’s: FFG maak gebruik van die nuutste sekuriteits metodes om jou konfidensiele informasie te beskerm
|
Genereer vinnige Profyt: Deur jou produksie kostes te sny genereer jy onmiddellik profyt omdat jou inset kostes laer is
|
Risiko Vry : As ons jou nie bespaar nie, betaal jy nie
|
Geen veranderinge in huidige besigheidsprosesses nie: Ons meng nie in met jou huidige dag tot dag bestuur nie. Ons onderhandel in grootmaat en die boer ,met ‘n lidmaatskapkaart, tel eenvoudig sy produk op by sy verskaffer in sy area – soos altyd.
|
Optimaliseer jou Verskaffers basis: Ons doen al die werk om die beste verskaffer te kry wat vir jou gaan lewer teen die beste prys. Jy hoef geen prys vergelykings te doen nie
|
Toegang tot kennis: Deur middel van ons assosiasies en venootskappe, het jy onmiddelik toegant tot veld-, kommoditeit en mark kennis sonder om daar voor te moet betaal
|
Deursigtigheid: Ons struktuur bied totale deursigtigheid en samehorigheid in al ons prosesse en pryse. Aankoopsprosedures is beter beheerbaar en toepasbaar wat lei tot effektiewe aankope en beheer oor behoefte bepalings en bestuur
|
| Verskaffers Voordele |
Ontdek nuwe besigheidsgeleenthede: As verskaffer word jy voortdurend blootgestel aan besigheidsgeleenthede en deur middel van die betrokkenheid raak jy vertroud met die proses wat weer lei tot vinnige omswaai van besigheid en aflewering.
|
Gelyke Speelveld: Strategiese aankoops prosesses bevorder deursigtigheid op verskaffers se deelname wat beteken dat verskaffers bewus is van die relevante markpryse en hulle dienooreenkomstig toelaat om meer effektief botplasings te doen
|
Vinnige en deursigtige bodplasing: FFG se eenvoudige web gedrewe stelsel maak interaktiewe bodplasings maklik. Sou jy nie op die gegewe tyd aanlyn kan wees nie, kan een van die FFG Aankoops Spesialiste met behulp van ‘n mandaat namens jou bodte plaas vir die besigheid
|
Elimineer Sekuriteits risiko’s: Verskaffers kan slegs hulle rangorde sien tydens die veilings proses en maatskappy name is ook verskans. FFG bied addisionele versekering wat al die konfidensiele informasie ook beskerm
|
Geen implementering van stelsels, sagtewate of kostes nie
|
|
|
|
Bemarkings intelligent: Verskaffer sal blootstelling kry binne sy besigheidsgroep wat mark intelligensie en oppossisie posisionering sal bevorder.
|
|