Interface
 
 
 

   
 

Dinamiese botplasing:

  • Hierdie is ‘n dinamiese aanbodproses vir ‘n vasgestelde tydperk en kan aangebied word deur ‘n enkele koper/groep waarin verskeie verskaffers meeding vir dieselfde besigheid teen die beste prys.
  • Ons inisieer die aanbodproses deur aankoopspesifikasies uit te stuur met die boer se behoeftes.  Verskaffers kompeteer dan teen mekaar elektronies om die boer se besigheid te verkry en dryf terselfdertyd die prys af in die proses
  • Hierdie omgekeerde veiling of aanbodproses is die ideale manier vir die boer om sy aankoopspryse te sny
  • FFG se omvattende omgekeerde oplossings maak gebruik van n aanlyn bodplasings proses sonder om gebruik te maak van tydrowende en duur tegnologie.Terwyl verskaffers op gelyke grond meeding vir die besigheid.
  • FFG se aanslag tot verminderde spandering bemagtig die boer om mee te ding met groter organisasies en om nuwe vlakke van sukses te bereik.

Produksie finansiering:

  • Produksie Finansiering se presies wat dit is, dit is Finansiering- en fonds bestuur wat aangebied word om die insetkostes te betaal met graan as sekuriteit vir die lening
  • Produksie finansiering is seker een van die belangrikste aspekte vir die meeste van boere om n bestaan te voer en om in die mark te bly.
  • Verskillende produkte is beskikbaar om aan te pas by die boer se behoefte.
  • Die maatskappy maak gebruik van strategiese vennote om ons kliente te diens en die regte produk voor aan te bied

Bate finansiering: Lees Meer...

  • Bate finansiering maak n groot deel uit van n boer se beplanning en sukses. Farmer First finance strukteer die kontrak as n huur ooreenkoms wat baie voordele inhou vir die boer. Vir die eerste keer kan n boer dit nou bekostig om sy implemente opgradeer om meer winsgewend boer en sukses behaal met minder onderhoud op voetuie..!
  • Kontak gerus een van die konsultante om te sien watse groot verskil verhuring aan jou winsgewindheid en kontantvloei kan maak.

    Lees Meer...

Groep Skema Versekering:

  • Binnekort beskikbaar net vir die boer en sy omgewing.
  • Dit behels lewens versekering en nie korttermyn nie.
Interface
   
 
TUISBLAD | AGTERGROND | DIENSTE | VOORDELE | REGISTRASIE | INTEKEN | KONTAK ONS
TERME VAN GEBRUIK | DISCLAIMER | © 2007 Farmer First. Alle Regte Gereserveer.