Interface
 
 
 

   




Aanlyn Interaktiewe Bodplasings sal jou kostes vinnig afbring.  Hierdie is die ideale manier vir die boer om sy produksie kostes te sny en om meer profyt te toon.

Welkom by Farmer First Group, die eerste maatskappy in Suid Afrika wat ‘n diens in Landbou verskaf deur middel van produk onderhandelings, gepaardgaande gevorderde tegnologie en aankoopsvaardighede / ervaring / kennis.

Geen twee besighede is ooit presies dieselfde nie, maar almal voer wel dieselfde stryd teen stygende pryse en die konstante dryf om kompeterend te bly in die mark en wins te toon.  Farmer First Group is hier om Boere te help om hierdie probleem te oorbrug en terselfdertyd aankoopspryse aansienlik te verminder, kosbare tyd te bespaar en gepaardgaande winste op te stoot.  Farmer First Group bied ‘n praktiese aanslag tot koste-bestuuring deur Aankopers en Verkopers, nasionaal, te verbind

______________________________________________________

HOE WERK DIT?

Aankoper + Verskeie Verskaffers + Interaktiewe bod = Verminderde Aankoopskoste en nougesette verkryging

Boere wat deel is van die groep se behoeftes saamgevat in n spesifieke produk om n volume bepaling te doen.

Dinamiese onderhandelings is ‘n beperkte tyd bodplasings fasiliteit wat deur ‘n enkele aankoper (of ‘n groep) aangebied word maar waarin verskeie Verskaffers kan meeding vir besigheid.  Die onderhandelingsproses word aan die gang gesit deur die Koper wat sy spesifikasies uitstuur met spesifikasies oor die produk wat hy wil koop.  Veskaffers kompeteer dan teen mekaar op ‘n internet gedrewe platform om jou besigheid te wen, maar die prys word terselfdertyd afwaards gedryf.

Die omvattende terugwerkende onderhandelings proses, maak gebruik van die internet om die onderhandelings te fasiliteer. Dit maak glad nie saak waar die verskaffer gestasioneer is en om gebruik te maak van die nie tydrowende tegnologie nie.
Farmer First Group se applikasie veroorsaak dat die boer nou kan kompeteer met groter organisasies en ook nuwe vlakke van spanderingsbestuur kan geniet.

Interface
   
 
TUISBLAD | AGTERGROND | DIENSTE | VOORDELE | REGISTRASIE | INTEKEN | KONTAK ONS
TERME VAN GEBRUIK | DISCLAIMER | © 2007 Farmer First. Alle Regte Gereserveer.